Koevertkultuur ’n ‘virus’
As die koevertkultuur wat ontwikkel het, nie stop nie, sal Afrika nooit op sy eie voete kan staan nie, sê ’n sakemagnaat.
Jo-Maré Duddy – Korrupsie is ’n virus waarmee Afrika ingespuit word en wat die vasteland vernietig.Só het die sakemagnaat en voorsitter van die Namibiese Kamer van Handel en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie