Koeberg-studie ‘uitgebrei na steenkool-kragstasies’

Die onafhanklike studie wat die ouditgroep KPMG oor die ekonomiese impak van die Koeberg-kernkragstasie gedoen het, sal ook na van die steenkoolkragstasies in Mpumalanga uitgebrei word, sê Matshela Koko, tussentydse uitvoerende hoof van Eskom.
Estelle de Bruyn
Eskom het vroeër aangedui dat vier van die steenkoolkragstasies gaan vroeër as aanvanklik beplan gesluit word.Die sluiting van die kragstasies kan egter minstens 6 000 regstreeks
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer