Kobi Alexander kry tronkstraf
Kobi Alexander kry tronkstraf

Kobi Alexander kry tronkstraf

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die 64-jarige Kobi (Jacob) Alexander is tot 30 maande tronkstraf gevonnis.
Dit volg nadat hy verlede jaar ná tien jaar as voortvlugtige in Namibië, na Amerika teruggekeer het om pa te staan vir sy bedrogoortredinge.
Alexander, voormalige hoof uitvoerende beampte van die telekommunikasie-sagteware maatskappy Comverse, is laat gister deur die federale hof in New York gevonnis.

Kommentaar

Republikein 2025-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer