Kobi Alexander gevonnis

Die lang arm van die gereg het die voormalige Amerikaanse sagteware-ontwikkelaar, Kobi Alexander, wat lank in Namibië gewoon het, ingehaal toe hy in New York gevonnis is.
Estelle de Bruyn
Die voormalige uitvoerende hoof van Comverse Techno­logy Inc, wat verlede jaar na Amerika teruggekeer het ná 'n dekade in Namibië waar hy gewoon het om vervolging vry te spring,
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer