Klimaatsverandering: 'Gryp dringend in'
Die minister van die omgewing en toerisme sê Namibië speel geen rol in die oorsaak van klimaatsverandering nie, maar ly die ergste daaronder.
Francoise Steynberg Ondanks die feit dat Namibië geen rol in die oorsaak van klimaatsverandering het nie, is die impak daarvan op ontwikkelende lande soos Namibië die ergste.Só
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie