Klimaat kan lei tot meer honger in SA
Sowat 29 miljoen mense in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) ervaar in die 2018-'19-landboujaar voedselonsekerheid.
Vida BooysenNá jare waarin hongersnood wêreldwyd stadig maar seker afgeneem het, is daar kommer dat dit weer in Suider-Afrika opvlam.Klimaatsverandering, peste en plae wat grense
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie