Kletskompas skop af . . .
Kletskompas skop af . . .

Kletskompas skop af . . .

Denver Kisting
Republikein het Vrydag geskiedenis gemaak toe die koerant die voortou geneem het om Namibia Media Holdings (NMH) se Facebook Live-­uitsendings na 'n ander vlak te neem. Hier klink die wenspan 'n glasie op die bekendstelling van Kletskompas. FOTO ABSAI HAIDUWA

Kommentaar

Republikein 2025-12-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer