Klein kannetjie – GROOT kabeljou

Dani Booysen
Nico Tromp junior het Maandag die massiewe kabeljou van 21,5 kg gevang noord van Hentiesbaai by Adri se gat.
“Ek dink dit is great positiewe nuus in hierdie onseker tye van Covid-19,” skryf sy pa, Nico senior. “Hy is ‘n kranige hengelaar en het al honderde visse uitgetrek, maar dié monster is sy persoonlike beste.”
Die Tromps is Namibiërs en woon op Potchefstroom.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer