Klagte sluit onder meer geldwassery en bedrog in
Regsgeleerdes het gister hul betoë in die Windhoekse landdroshof gelewer in die borgtogaansoek van drie beskuldigdes in 'n multimiljard bedrog- en geldwasserysaak waarby meer as 100 invoermaatskappye betrokke is.
Jacqueline Louw Die borgtogaansoek van mnr. Laurentius Julius en twee Chinese burgers, mnre. Tao Huizhong en Huang Jinrong, in 'n saak wat betrekking het op etlike duisende invoert
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie