Kings sal intensiteit bring, voorspel Davies
Die Wallieser het in 'n onderhoud ook onthul dat hy nie verwag om ná die Wêreldbeker steeds die nasionale afrigter te bly nie.
Andrew Poolman - Gegewe die konteks waarbinne Namibiese rugby hom bevind, is die nasionale oefengroep in 'n goeie posisie wat sy voorbereiding vir die komende Wêreldbekertoernooi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie