Kind (3) in park geskiet
Die polisiehoof sê of dit nou plaaslike of internasionale toeriste is, daar moet nie op 'n kind geskiet word nie.
Francoise Steynberg - 'n Driejarige meisie van Windhoek is tydens 'n skietvoorval Woensdag in die Bwabwata Nasionale Park in die kop geskiet en is in 'n kritieke toestand in die in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie