Kim dreig oor beraad met VSA
Noord-Korea het gesprekke wat gister met Suid-Korea sou plaasvind weens 'n gesamentlike militêre oefening tussen die Suid-Koreane en Amerika opgeskort.
Noord-Korea het gedreig om die beraad tussen pres. Donald Trump van Amerika en Kim Jong-oen, wat vir 12 Junie in Singapoer beplan word, te kanselleer.Noord-Korea sê Amerika moet m
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie