‘Kersfees’ vir speenkalfprodusente verby

Speenkalfpryse het vanjaar die vyfjaargemiddeld vér oorskrei, maar toon nou ‘n afwaartse neiging – ‘n aanduiding dat dit normaliseer.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - “Die ‘Kersfees’ vir speenkalfprodusente is verby. Stygende brandstofpryse beïnvloed insetkoste, die prys vir beesvleis het gedaal en kan - soos die mieliep
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer