Keetmanshoop-hoë op verpligte verlof

Die munisipaliteit op Keetmanshoop het sy uitvoerende hoof op drie maande admi­nistratiewe verlof geplaas om verskeie beweerde korrupsie-aantygings ongehinderd te ondersoek.
Yandi Du Plessis
Elizabeth Joseph op KeetmanshoopDie munisipaliteit op Keetmanshoop het mnr. ­Reginald Brandt as waarnemende uitvoerende hoof aangestel nadat die huidige uitvoerende hoof, mnr. Des
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer