Kazapua weer eerste burger
Kazapua weer eerste burger

Kazapua weer eerste burger

Augetto Graig
Mnr. Muesee Kazapua (foto) is Vrydag onbetwis herkies om die Windhoek-stadsraad vir 2018 te lei. Sy adjunk vir 2018 is me. Teckla Uwanga in die plek van me. Fransina Kahungu, wat as gewone raadslid aanbly. Die vyf lede wat volgende jaar op die hoofstad se bestuurskomitee sal dien, is ook onbetwis gekies. Hulle is mnr. Matheus Amadhila, me. Loide Kaiyamo, me. Agata Iiyambo, me. Matrid Ukeva en mnr. Moses Shikwa. Foto Augetto Graig

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer