Katte help eensaamheid hokslaan

Hulle hou my besig; ek kan nie my lewe sonder my katte voorstel nie, sê ’n inwoner in die Windhoek Sentrale Gevangenis.
Tanja Bause
Tanja Bause“Hier binne het mens ’n dier soos ’n kat of voël nodig om jou te laat voel jy is deel van die lewe daar buite. Hulle is vry en dit laat my vry voel. Hulle laat my
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer