Katrina is die wenner
Katrina is die wenner

Katrina is die wenner

Henriette Lamprecht
Me. Katrina Clarke is aangewys as die wenner van Namibia Media Holdings en die Kankervereniging van Namibië (CAN) se Pienk Dag-legkaartkompetisie. Saam met Katrina is CAN se uitvoerende hoof, mnr. Rolf Hansen.

Kommentaar

Republikein 2026-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer