Katjavivi ontken Diescho-bewerings
Oënskynlike verwarring oor 'n buitelandse konferensie is een van die kwessies waaroor die speaker en 'n politieke ontleder verskil.
Catherine Sasman - Die speaker van die Nasionale Vergadering (NV), prof. Peter Katjavivi, het ontken hy het die beleërde prof. Joseph Diescho se deelname aan 'n Unesco-konferensie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie