Katalaanse leier gee homself oor in België
Die afgesette Katalaanse leier word van misbruik van openbare fondse, ongehoorsaamheid en vertrouensbreuk met betrekking tot die veldtog om Katalonië se onafhanklikheid beskuldig.
Die Katalaanse leier Carles Puigdemont en vier vertrouelinge het hulself aan die Belgiese owerhede oorgegee nadat Spanje ’n lasbrief om hul inhegtenisname uitgereik het.Volgens R
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie