Kashihakumwa nuwe teenstropery-hoof

Die minister van die omgewing en toerisme sê die gesoute nuwe hoof van die teenstropery-eenheid gaan stropers vasvat.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Afgetrede polisiekommissaris Ndahangwapo Kashihakumwa is van 1 Augustus af die nuwe hoof van die wildbeskermingsdienste-afdeling in die ministerie van die omg
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer