Karseboom sluit sy deure
Die bekende skool- en sportklerehandelaar, Karseboom, gaan ná byna 60 jaar in die bedryf sy deure sluit.
Die eienares, me. Y. Ciolek, het vandag aangekondig dat die onderneming vanweë die ekonomiese klimaat nie langer in bedryf kan bly nie.
Dit is een van die oudste familiebesighede in Windhoek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie