Kankerpasiënte van 2017 tot 2020 gesoek vir kankerregister
Die Namibiese Kankervereniging van Namibië (CAN) het 'n beroep op kankerpasiënte wat tussen 2017 en 2020 met die siekte gediagnoseer is, om CAN se departement vir registrasie te kontak om te verseker die diagnose word in die Nasionale Kankerregister opgeneem.
Die vereniging het beklemtoon alle inligting word streng vertroulik hanteer en is slegs vir die gebruik van beplanning in die kantoor van die uitvoerende hoof en raadgewers tot die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste.
Pasiënte kan hul naam, kontakbesonderhede, tipe kanker en Namibiese identiteitsnommer na [email protected] stuur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie