‘Kankerappels’ op wêreldverhoog
Bank Windhoek se Kankerappelprojek is die grootste geldinsameling vir gesondheid in Namibië.
Die Bank Windhoek Kankerappelprojek word tydens vanjaar se Wêreldkankerkongres (WCC) uitgesonder as een van die “globale vernuwende projekte van hoop”. Die kongres vind vanaf
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie