Kan ekonomie uit resessie loswikkel?

Selfs al sou Namibië daarin kon slaag om in die eerste drie maande vanjaar uit sy resessie te ontsnap, sal die ekonomie se vertoning steeds flou wees, meen kenners.
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy - Minstens N$27,8 miljard – teen konstante pryse van 2010 - sou in die eerste kwartaal vanjaar in die ekonomie moes invloei om Namibië uit sy resessie te lig.Alle
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer