Kamwi soek sy erf

Die Katima Mulilo-munisipaliteit sê geen kwitansie of tjek van N$170 000 is uitgereik of inbetaal soos wat 'n voormalige minister beweer nie.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Die voormalige minister van gesondheid en maatskaplike dienste dagvaar die Katima Mulilo-munisipaliteit oor ’n besigheidserf op die dorp waarvoor hy glo N$2
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer