Kampioen van kampioene!
Kamab Simbra se Kookaburra is Dinsdag vir die tweede jaar agtereenvolgens aangewys as Windhoek Skou se Kampioen van Kampioene. Dié bul het benewens interras-vleisbeeskampioen, ook die titel as die Voermeester-bul gewen. Van links is Thomas Ngjhikumwa, Nikolai, sy vrou Nicola met hul dogter, Sofie, asook ma Katja en pa Diethelm Metzger. André Botes van Standard Bank Namibia het die trofee oorhandig. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie