Kameras vat padgebruikers oor langpad vas

Die twee weke lange toetsfase is die voorloper vir die gebruik van gevorderde tegnologie in die handhawing van verkeerswette.
Die Namibiese polisie (Nampol) is tans besig om die gebruik van tegnologies gevorderde spoed­kameras op die B1- en B2- ­nasionale paaie te toets. Adj.komm. Amalia Gawanas, hoof v
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer