Kameelperde met nuwe, ‘etiese’ toestelle nagevors

Kameelperde word reeds jare lank in Namibië nagevors en nuwe tegnologie word nou ingespan om dit meer eties te doen.
Sanet de Waal
Ronelle Rademeyer - Nuwe, meer etiese GPS-toestelle aan die sterte van vier kameelperde in die Etosha Nasionale Park en die Ehirovipuka-bewaringsgebied word tans ingespan om belang
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer