Kalender

Jacqueline Louw
?» Die bekende Suid-Afrikaanse rock-groep The Parlotones tree vanaand en môreaand by die Warehouse Teater op. Kaartjies is by die teater en StayToday te koop.
?
» Vandag om 19:00 word die derde Africa Culinary Cup-kompetisie, waarin jong sjefs van Namibië, Mauritius, Suid-Afrika, Egipte, Saoedi-Arabië en Lesotho sal meeding, by die NamPower-konferensiesentrum gehou. Terselfdertyd vier die Namibiese Sjefvereniging sy 21ste bestaansjaar. Belangstellendes betaal N$550 per sitplek of N$5 000 vir ’n tafel vir tien mense. Die kaartjieprys sluit wyn in. Vir meer inligting of besprekings, stuur ’n e-pos na [email protected] of skakel 061 253 542.
?» Die Goethe-sentrum bied vandag om 19:00 sy maandelikse Night Under The Stars musiekkonsert in die binnehof van die sentrum aan. Toegang is N$20.
?
» ’n Kunsuitstalling getiteld African Paradox Experienced in Namibia deur Joe Madisia is nog vandag by die FNCC-kunsgalery aan die gang.
?
»Dance Showcase Namibia bied vandag om 20:00 ’n buikdansvertoning van die Moon Goddess Dance Studio by die FNCC aan. Vooruitbespreekte kaartjies kos N$30 en N$50 by die deur.
?
» Die Tulipamwe Internasionale Kunstenaaruitstalling by die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) is nog vandag en môre te sien.
?
» ’n Writers Room-sessie word môre om 12:00 by die Teaterskool (Robert Mugabe-rylaan 63) aangebied. Toegang is gratis vir alle deelnemers.
?
» Die uitstalling getiteld Urban Style/Kasi Style deur Petrus Amuthenu duur tot 9 Oktober by die Restaurant La Bonne Table.



?» Die NG gemeente Suiderhof word 50 jaar oud en gaan dit Vrydagaand 23 Oktober saam met die sanger Arno Jordaan vier. Verversings is by die snoepie beskikbaar en besoekers kan kerrie en rys of jafels koop. Tee en koffie is gratis. Kaartjies is binnekort be­skikbaar: Kinders onder die ouderdom van drie jaar kry gratis toegang, kinders tussen die ouderdom van drie en tien jaar betaal N$60 per kaartjie en volwassenes betaal N$100.



?» Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging (Sakov) bied op Vrydag 16 Oktober om 19:00 weer sy jaarlikse prestige konsert by die NG kerk Eros aan. Vanjaar sal Zorada Temmingh van Stellenbosch en die Namibiese jeugkoor onder leiding van Fanie Dorfling besoekers vermaak. Die gewilde plaaslike klassieke kunstenaars Hans-Peter Drobisch (dwarsfluit), Jürgen Kriess (viool), Ebbie Becker (orrel) en Hermien Coetzee (sopraan) tree ook tydens die uitvoering op. Kaartjies kos N$80 (vir volwassenes) en N$50 (vir kinders en pensioenarisse).
?
» Radiopersoonlikheid en geleentheidsorganiseerder Jackey !Gaoseb nooi vroue – moeders, dogters en susters - om op Saterdag 24 Oktober ’n leefstyl- en inspirerende praatjie deur onder meer ’n minister en ander sprekers by die Palmboompark by te woon. Vroue moet wit aantrek en hulself gereedmaak om nuwe hoop en bemoediging te vind. Vermaak sal tesame met motiveringspraatjies aangebied word en die volgende onderwerpe sal bespreek word: Vroue word deur pyn stilgemaak, vroue en hul geesteslewe en vroue en skoonheid. Kaartjies kos N$120 en sluit in registrasie (wat plaasvind van 16 tot 31 Augustus), middagete en ’n kans om groot pryse te wen. Vir meer inligting, skakel 081 252 0421, 081 295 2339 of 081 346 6596.
?
» Die FNCC en ChiNamibia nooi kinders tussen die ouderdom van 8 en 16 jaar om ’n kuns-, kos- en handwerkkraampie by hul Kindermark 2015 aan te bied. Die kindermark vorm deel van hul kinderfees wat op 31 Oktober sal plaasvind. Inskryfvorms is by die FNCC-ontvangs beskikbaar en die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September. Registrasie kos N$100 en vorms moet by die FNCC ingegee word. Vir meer inligting, skakel 061 387 330.
?
» Op elke tweede Saterdag van die maand om 17:00 tot in Maart 2016 word ’n klassieke musiekkonsert by die Heinitzburg Hotel getiteld “Classics@the Castle” deur ver­skeie klassieke musici aangebied. Die konserte is samestellings van die klassieke musiek van die 18de, 19de en 20ste eeu. Toegang is gratis.



?
» Hondeskouklasse word op 4 Oktober om 16:30 op die perseel van die Duitse Herdershondvereniging (op die hoek van Sean McBride- en Frank Fredericksstraat in Olympia) gehou. Dit is ter voorbereiding vir die laaste ope hondeskou wat op 10 Oktober plaasvind. Enige ­opreggeteelde hond is welkom. Navrae: Ada Schmidt-Dumont 061 251 781.



?
» Sandra Schmidt se kunsuitstalling Fragments open op 5 Oktober by die FNCC se galery.
?
» Die Warehouse Teater bied elke Maandag om 20:00 ’n jazz-­musiekaand getiteld Jazz Monday aan, met die Boiler Room se Jazz-musiekgroep wat besoekers vermaak. Toegang is gratis en die kroeg het “Happy Hour” tussen 16:00 en 20:00.
?
» Lyndans vir enkellopers en baldanslesse vir paartjies word Maandae vanaf 19:00 tot 20:00 (lyndans) en 20:00 tot 21:30 (baldanse) by die Goethe-sentrum aangebied. Vir meer inligting of besprekings, kontak Martina by 085 141 2555 of [email protected].



?» Zumba-dansklasse word elke Dinsdag en Donderdag by die Warehouse Teater aangebied. Kontak Taimi by [email protected] vir meer inligting.



?
» Op 7 Oktober om 18:30 word die rolprent Layla Fourie by die FNCC vertoon. Toegang is N$30.

» Die Warehouse Teater bied op 7 Oktober om 19:30 ’n poësie-aand met die tema “Isn’t it poetic?” aan. Toegang is N$50 en N$40 vir studente.
?
» Die bekende Suid-Afrikaanse sanger Arno Jordaan toer Oktober in Namibië. Hy begin op 21 Oktober met ’n optrede op Keetmanshoop (skakel vir Pina by 063 224 638), gevolg deur ’n konsert op 22 Oktober op Gobabis (kontak Renda by 081 304 1299) en ’n derde konsert in Windhoek op 23 Oktober (skakel Marcha by 081 288 2886). Daarna tree hy op 26 Oktober op Stampriet op (kontak Melani by 081 330 9001), dan 29 Oktober op Tsumeb (bel Betsie by 081 042 9813) en ’n laaste optrede op 30 Oktober op Walvisbaai (Nico, 081 143 0255).
?
» Elke Woensdag vanaf 18:00 word ’n akoestiese aand by Zenso Restaurant & Lounge Bar gehou waar musikante die geleentheid het om met drie akoestiese instrumente en ’n sanger hul talente te kom wys. Klanktoerusting word voorsien en toegang is gratis. Kunstenaars wat wil optree, moet op Maandae bespreek en oudisies aflê. Skakel 081 689 4575 of 081 314 5953.



?
» Elke Donderdag bied die Warehouse Teater ’n skemerkelkie-aand vanaf 16:00 tot 02:00 aan en toegang is gratis. Alle skemerkelkies word vir N$35 verkoop, met uitsondering van die Boiler Room-skemerkelkie wat N$25 kos.
?
» Die Windhoeker Männerchor oefen elke Donderdag om 18:15 by die SKW in Olympia. Indien u oor koorondervinding beskik of dalk ’n musiekinstrument bespeel, loer sonder enige verpligting in en kry ’n voorsmakie. (Roelof, 081 241 3917, [email protected] of Wolf, 081 122 2942, [email protected]).
?
» Die Jazz–Etcetera geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag vanaf 19:00 tot 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%