Kahimise op die vingers getik
‘n Komitee wat ondersoek moes instel na ouditeursverslae van die Stad Windhoek, het die instansie se hoof uitvoerende beampte op sy verpligtinge gewys.
Jana-Mari Smith - ‘n Parlementêre portefeuljekomitee van die Nasionale Raad (NR) het die redes van die Stad Windhoek se hoof uitvoerende beampte oor hoekom hy nie opgedaag het v
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie