Kahimise aan die stuur van Windhoek munisipaliteit
Mnr. Robert Kahimise, tans die uitvoerende hoof van Erongo RED, is as die nuwe uitvoerende hoof van die Windhoek munisipaliteit aangestel, berig NBC.
Kahimise neem dié posisie volgende Februarie oor. Die Windhoek munisipaliteit is sedert 2014 sonder 'n permanente uitvoerende hoof. Mnr. NiiloTaapopi was voorheen die uitvoerende hoof van die Windhoek munisipaliteit.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie