Kaaronda looi landsleiers

Die politieke tafel is gedek vir hoogdrama met die toetrede van ’n vakbondbaas tot die presidentstryd.
Denver Kisting
Denver Kisting – Pogings om werkers in die land se lot te verbeter, sal nie slaag sonder die uitvoerende mag in hul hande nie.So sê Namibië se mees onlangse presidentskandidaat
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer