Kaap-rampvlieëniers se familie eis miljoene
Die vlieënier mnr. Steven Naudé se eksvrou en dogter en sy medevlieënier, me. Amore Espag, se pa eis skadevergoeding weens 'n verlies aan inkomste, asook vir emosionele skok.
Francoise Steynberg Hoewel die twee vlieëniers op 16 Augustus 2015 volgens 'n skadevergoedingseis die oorsaak van die E-Med Rescue 24-ambulanslugramp in die Kaap was, waarin hulle
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie