Jy het nou langer tyd om vir jou wiele te betaal
Jy het nou langer tyd om vir jou wiele te betaal

Jy het nou langer tyd om vir jou wiele te betaal

Ronelle Rademeyer
Die ministerie van nywerheidsontwikkeling en handel het aangekondig artikel 3 van die Wet op Kredietooreenkomste, wet 75 van 1980, is gewysig om voorsiening te maak vir 'n langer terugbetalingsperiode vir gefinansierde voertuie.
Pleks van 54 maande kan, verbruikers vanaf 1 September hulle voertuie oor 72 maande (ses jaar) afbetaal, sê die uitvoerende direkteur van dié ministerie, mnr. Steven Katjiuanjo, in 'n verklaring.
Hy sê die wetswysiging is deur die swak ekonomiese omstandighede van die afgelope vier jaar genoodsaak.






Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer