Junius dra die kroon by inheemse bokke
Reeve Junius se Reebokstoet van die plaas Swartskaap in die Rehoboth-omgewing het vanjaar met al die kampioene onder die inheemse bokke gespog. Reeve was nie by die skou aanwesig nie en sy pa, Enrico, het vir hom ingestaan.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie