Julle harte is groot
Julle harte is groot

Julle harte is groot

Mandy Rittmann
DANKBARE WERKER VAN REHOBOTH SKRYF:

Wil net vir Mariana en Tossie Strauss baie, baie dankie sê vir die hulp wat hulle my aangebied het tydens die probleem wat ek gehad het.

Julle het klein begin, maar julle harte is groot. Ek is bly om by julle te kan werk.

Weer eens baie dankie. My dankbaarheid is groot.

Kommentaar

Republikein 2026-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer