Jou stem
Jou stem

Jou stem

Dani Booysen
Die afgelope week het meer as 40% van deelnemers aan ons aanlyn ­meningspeiling gesê waar hulle woon het in die huidige seisoen meer reën as gewoonlik geval. Tog het 'n gesamentlike 40% van deelnemers neerslae as niks, min of ondernormaal bestempel.

Ons gee lesers nog tot volgende week kans om aan die opname op die webwerf deel te neem.

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer