Jou stem
Jou stem

Jou stem

Dani Booysen
Die afgelope week se vraag: Moet Katrina Hanse-Himarwa in die parlement aanbly? Byna 99% van deelnemers se antwoord was nee.

Hierdie week wil ons weet hoeveel dit al in die seisoen gereën het waar jy woon. Besoek ons webwerf se hoofblad en rol of na “Jou stem” deel te neem.

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer