Jou stem
'n Skrale sewe persent van lesers voel skole hanteer die kwessies van boelies en geweld goed genoeg. Meer as 90% van antwoorde in die afgelope week se meningspeiling op ons webwerf het aangedui hierdie vraagstukke moet baie meer doeltreffend aangespreek word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie