Jonk, werkloos en gay

'n Student van die Suide praat sy hart uit met Suiderland.
Denver Kisting
Denver Kisting “Ek sien as 'n jongmens glad geen toekoms vir die Namibiese jeug nie – vernaam vir die jeug van die Suide.”So meen mnr. Innocent Isaack, 'n 24-jarige boorling
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer