Jongelinge kan nou knor-knor leer jaag

Motorsport
Tielman van Lill
Tielman van Lill



Vandat 'n dinamiese jonger uitvoerende komitee middel 2016 by die Namibië Motor­sportfederasie (NMSF) verkies is en oorgeneem het, het heelwat vernuwende idees die lig gesien.

Een van die komitee se eerste take was om 'n strategiese vyfjaarplan op te stel om motorsport in Namibië te ontwikkel. 'n Deel van die plan was om die sportkode na meer streke in die land te neem waar motorsport tans geen voetspoor het nie.

Die wêreldbeheerliggaam, Fédération Internationale de l'Automobile (FIA), het in Augustus 2017 by die Afrika Motorsportfederasie (AMSF) se kongres in Abuja, Nigerië, sy ontwikkelingsprogram vir die vasteland bekendgestel.

Die FIA se voorneme is om veral meisies en seuns tussen sewe en 18 jaar deur middel van renstelle na die opwindende sport te lok.

Die FIA het aan belangstellende verenigings twee renstelle (knor­tjorre), twee valhelms asook twee renoorpakke beskikbaar gestel. Ingesluit by die pakket is 350 keëls waarmee verskillende slalombane uitgelê kan word. Die FIA het ook gesorg dat beamptes opleiding kry om dié ontwikkelingsaksie veilig en suksesvol te hanteer.

Mnr. Daniel Tjongarero, die NMSF-president wat die kongres in Nigerië bygewoon het, het nie die kans laat verbyglip nie en het aansoek gedoen. Dié twee renstelle en ander toerusting moes reeds die volgende jaar in Namibië gewees het, maar onvoorsiene omstandighede het die planne in die wiele gery.

Namibië is deur die FIA gevra of hy bereid sou wees om eers sy twee renstelle aan Tanzanië af te staan, want dié land het toe oor geen ontwikkelingsprogram of bestaande renstelkompetisies beskik nie.

Die NMSF het ingestem en sou verlede jaar sy beurt met die nuwe wiele vir ontwikkeling kry. Die renstelle het egter eers laat in Januarie vanjaar hul opwagting in Windhoek gemaak en is by die jaareindfunksie van die NMSF bekendgestel.

Die NMSF het planne gehad om in middel April 2020 sy ontwikkelingsplan by die Grove-inkoopsentrum en 'n amptelike oefensessies by die Tony Rust-renbaan wes van die hoofstad te loods. Met die onwelkome aankoms van Covid-19 in Maart is die NMSF se planne opnuut gefnuik.

Namibië is een van vier motorsportfederasies in Afrika wat gelukkig was om die renstelle kosteloos te bekom. As die superknortjorre gekoop moet word, sou dit die NMSF nagenoeg N$400 000 uit die sak jaag.



SOEKE NA TALENT

Tjongarero het aan die koerant gesê ontwikkeling is vir die NMSF van kardinale belang.

“Ontwikkeling van die jeug is ons eerste prioriteit. Motorsport kan alleenlik groei as die jeug bemagtig word. Ons moet talent gaan soek en dit koester. Dit is die enigste pad vorentoe vir die toekoms om die sportkode 'n hupstoot te gee.

“Hierdie renstelle is die ideale hulpmiddel om 'n grondslag vir die toekoms te lê,” het die president gesê.

Mnr. Derek Jacobs, administrateur van die NMSF sê: “Sodra ons grendelstatus dit toelaat, sal die federasie sy ontwikkelingsprogram na verskeie dorpe en plattelandse gebiede neem om jong talent te gaan soek.

“Die NMSF werk nou saam met die Automobiel Assosiasie (AA) van Namibië om terselfdertyd 'n padveiligheidsprogram vir die kinders aan te bied.

“Die NMSF sal sy strategiese plan uitvoer met die hulp wat ons van die FIA ontvang.”

In 2015 is drie elektroniese tydhoutoestelle deur die NMSF aangekoop om tydens byeenkomste van die nasionale Namibiese tydrenkampioenskap gebruik te word. Die federasie het onlangs 'n vierde stel bekom.

Die NMSF het ook in 2017 honderd brandblussers, tien tweerigtingradio's, 200 veiligheidsheinings asook 'n sleepwa gekoop om toerusting na kompetisievenues te vervoer.

Die NMSF moes reeds aandag aan die veiligheid van sekere areas van die Tony Rust-renbaan gegee het, maar dié taak is eweneens deur die grendeltydperk gekortwiek.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%