Jong San-vroue dring op hul regte aan

Die vroue en tradisionele leiers het dié platform gebruik om aan te dring op waardigheid, respek en die toepassing van hul regte.
San-vroue en die tradisionele leiers van nege verskillende gebiede in die Omahekestreek het onlangs vir twee dae van opleiding, grootliks oor hul regte, bymekaargekom.Dit is deur d
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer