Jong rekrute voltooi militêre opleiding
Augetto Graig - Die 15de groep studente wat militêre opleiding by die Osona Basis buite Okahandja ontvang het, het vanoggend (Vrydag) tydens 'n parade daar uitpasseer.
Altesaam het 84 vroue en 837 mans het die opleiding geslaag.
Net 10 van die hele groep wat opleiding ondergaan het, het dit nie voltooi nie.
Die minister van verdediging, Penda ya Ndakolo, het die nuwe Namibiese soldate geprys terwyl die hoof van die militêre skool, brigadier Joshua Namindo, genoem het dat een van die jong soldate nie die opleiding oorleef het nie.
Namindo sê die militêre skool se leuse is: Oefen hard, veg maklik.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie