Jong ma radeloos wat baba weggooi
Die afwesige pa het haar lewe bedreig, is deel van die sukkelende verduideliking waarmee die werklose ma in ’n emosionele onderhoud vorendag kom.
Tuyeimo Haidula op Omauni Vir agt ure het Hilja Haikondo aan die slaap probeer raak terwyl haar baba van nege maande oud in ’n putlatrine buite haar familie se huis gelê het.Hai
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie