Johnson & Johnson-entstof vanmiddag in die land
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, sê 108 000 dosisse Johnson & Johnson-entstof teen Covid-19 word oor die etensuur in die land verwag. Die entstowwe is deur die Afrika Entstof Verkrygingstaakspan (AVATT) bekom.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie