Jeug baat by mediakamp

Yochanaan Coetzee
Die sesde jaarlikse mediakamp wat deur Namibia Media Holdings (NMH) aangebied word, het ’n groep van ongeveer 60 leerlinge van oraloor die land bymekaargebring. Die My Zone-span bied elke jaar met trots dié kamp aan. Mnr. Ernst Venske, die produksiebestuurder van NTV, NMH se televisiekanaal, het ook verskeie onthougoed uit die filmgeskiedenis aangehaal om leerlinge ’n blik op die verlede te gee. Foto Yochanaan Coetzee

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer