Jensen klop Hahn in FNB Skole-resies

Bergfietsry
Die tweede resies van die FNB bergfietsliga vir skole is Vrydagmiddag by IJG Trails in Kleine Kuppe aangebied.

Die opkoms was baie gesond, met 134 kinders van 17 skole wat meegeding het.

Drie verskillende bane was uitgelê vir die verskillende ouderdomsgroepe en resiese is vanaf onder ses tot o.18 aangebied.

Een van verskeie warm resiese was in die seuns o.18-klas, waar Bergran Jensen (Windhoek Gimnasium) as wenner teen die gedugte Hugo Hahn (St. Paul’s) uit die stryd getree het.

Die oorblywende datums in vanjaar se FNB Skolereeks is:

• Vrydag 16 Oktober vanaf 14:30 in Kleine Kuppe by die hek van IJG Trails

• Vrydag 30 Oktober

• Saterdag 14 November – eindbyeenkoms en prysuitdeling vir die reeks.

Laas naweek se uitslae:

Seuns onder ses (drie rondtes)

1 Cody Heigan (DSW) 00:15:08

2 David Jackman (St. George’s) 00:16:18

3 EB Ludick (Kelkiewyn Pre-Primary) 00:18:23

Meisies onder ses (twee rondtes)

1 Linn Lambert (Whk Gim) 00:11:53

2 Kiana Brand (Pikkie Paradys) 00:14:01

3 Milan Schutte (Whk Gim) 00:16:19

Seuns onder agt (vier rondtes)

1 JP Lambert (Whk Gim) 00:16:13

2 Joshua Brand (Whk Gim) 00:17:54

3 Hendrik Baartman (Whk Gim) 00:18:22

Meisies onder agt (drie rondtes)

1 Lillian Kibble (Fowler House) 00:15:40

2 Grace van der Merwe (KeyStone) 00:16:42

3 Karlien Venter (Whk Gim) 00:17:53

Seuns onder 10 (drie rondtes)

1 Micah Chase (St. George’s) 00:20:47

2 Johan-Albert Vorster (Whk Gim) 00:20:47

3 York Ahrens (DHPS) 00:22:40

Meisies onder 10 (vier rondtes)

1 Anne Cramer (DHPS) 00:15:36

2 Nicole Surén (Whk Gim) 00:16:09

3 Isabel Held (Whk Gim) 00:18:25

Seuns onder 12 (vyf rondtes)

1 Marco Thiel (DHPS) 00:29:43

2 Sean Lowe (DHPS) 00:31:18

3 Nathan Chase (St. George’s) 00:32:05

Seuns onder 14 (drie rondtes)

1 Roger Surén (Whk Gim) 00:24:13

2 Dieter Setzkorn (St. Paul’s) 00:29:10

3 Walter Alpers (DHPS) 00:29:12

Meisies onder 14 (vyf rondtes)

1 Kylie Dickerson (Whk Gim) 00:38:24

2 Mari Louw (Gobabis Gim) 00:38:39

3 Erika Hamundjebo (Physically Active Youth) 00:33:02 (drie rondtes)

Seuns onder 16 (vier rondtes)

1 Daniel Hahn (St. Paul’s) 00:29:13

2 Kevin Lowe (DHPS) 00:29:58

4 Adrian Key (DSW) 00:32:44

Meisies onder 16 (drie rondtes)

1 Ada Kahl (Windhoek Affies) 00:27:53

2 Danika Wiese (Whk Gim) 00:29:41

3 Fiona Vorster (Whk Gim) 00:30:41

Seuns onder 18 (vyf rondtes)

1 Bergran Jensen (Whk Gim) 00:35:31

2 Hugo Hahn (St. Paul’s College) 00:36:19

3 JG van der Westhuizen (Whk Gim) 00:36:08

Meisies onder 18 (twee rondtes)

1 Olivia Shililifa (Physically Active Youth) 00:35:59

Kommentaar

Republikein 2026-06-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer