Jeep op koers met Compass

Die nuwe model vervul ’n belangrike rol in Jeep se portefeulje.
Gerine Hoff
Jeep se nuwe Compass is ná 11 jaar gereed om sy aflosstokkie aan sy opvolger te oorhandig.Die Compass is in 2006 saam met die Patriot bekend gestel. Dié twee kompakte sportnutse
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer