Jarelange droogte ku00f3s veeboere
Jarelange droogte ku00f3s veeboere

Jarelange droogte kós veeboere

Met vee wat tekens van gebrek aan ordentlike voeding toon, tesame met baie swak weidingstoestande in sekere dele van die land, blyk vooruitsigte nie te rooskleurig te wees nie.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Sedert die begin van die vyfjaarlange droogte in Januarie 2011, het meer as 180 000 beeste, 30 000 skape en 5 000 bokke landwyd gevrek.

Volgens data wat deur die ministerie van landbou, water en bosbou se afdeling veeartsenydienste bygehou word, het altesaam 40 880 beeste, 13 895 skape, 235 bokke, 18 donkies en 63 perde tussen Oktober 2015 en Mei 2016 as gevolg van die voortdurende droogte gevrek.

Die meeste vrektes het in kommunale gebiede voorgekom.

Volgens ’n opname in Augustus vanjaar deur die Verenigde Nasies (VN) se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) in spesifiek die Kunene-, Erongo- en Omusatistreek, wat die kwaaiste onder die droogte deurgeloop het, is beeste die vee wat aan die korste end getrek het. Die tweede meeste vrektes het onder skape en dan bokke voorgekom.

Die droogte was die grootste oorsaak van veevrektes, terwyl net 13 962 beeste in dieselfde tydperk aan siektes gevrek het.

Terselfdertyd het die grootste veevrektes in die Kunene- en Omusatistreek voorgekom. Tydens die opname het die vee in bogenoemde streke se kondisie van baie swak tot goed gewissel, met vee in die Erongostreek wat die slegste daaraan toe was.

Die verslag dui aan dat veral beeste in die Erongo- en Kunenestreek tekens van uiterste ondervoeding toon, terwyl boere in die eersgenoemde streek die swakste toegang tot genoegsame water vir hul vee het.

Boere is bevrees dat hul diere nie gaan oorleef tot voldoende reën val nie en het probeer aanpas deur onder meer met hul beeste te trek. Intussen is boere bekommerd dat vee se produksie ernstig afneem, terwyl meer aborsies, lae geboortegewigte, kalfvrektes en langer tussenkalfperiodes al meer voorkom.

Die verslag sê ook dat die bogenoemde streke se veldkondisie uiters sleg is, met bykans slegs kaal grond wat in die Kunene- en Erongostreek oor is.

“Boere is bekommerd dat meerjarige gras nou vinnig deur giftige plante en indringerspesies vervang word, wat nie voordelig vir veeboerderye is nie,” lui die verslag.

Bykans 97% van gemeenskappe in die Omusatistreek is afhanklik van gewasverbouing om te oorleef, terwyl 20% van die bevolking in Kunenestreek hierop staatmaak. Daarteenoor is 96% van Erongo se gemeenskappe afhanklik van veeboerdery, terwyl 72% van die mense in die Kunene hierop staatmaak.

Onder normale omstandighede kry boere in die Omusatistreek 80% van hul stapelvoedsel uit eie produksie, maar tans kan dié stelsel net 10% van hul stapelvoedsel bied. Vir gemeenskappe in die Erongostreek was alle kos voorheen afkomstig van markte, maar tans bied dit stapelvoedsel aan slegs 29% mense, terwyl die res op regeringsbystand vertrou.

Mahangu en mielies word die meeste in bogenoemde streke geplant, maar in die

2015-’16-reënseisoen het 94,7% van die mielie-aanplantings en 72,6% van alle mahangu-gewasse in die droogte gevrek.

Gemeenskappe in die Kunenestreek vra voorts dat boorgate wat van sonkragaangedrewe pompe voorsien is, gesink word. Ander versoeke is dat hul landerye toegespan word sodat wild nie hul gewasse verwoes nie. Omusati-boere vra grotendeels vir landbou-insette, ook vir boorgate en die herstel van damme en kanale.

Gemeenskappe in die Erongo- en Kunenestreek aangedui dat hulle in die kort termyn ’n dingende behoefte aan veevoer en minerale aanvullings het.

Die verslag raai ook aan dat boere gesteun word deur die verskaffing van droogtebestande sade waarvan die gewasse vroeg ryp word, gesubsidieerde ploegdienste, die verskaffing van veevoer en genoegsame water asook markgerigte afsetprogramme vir vee om die druk op weiding te verlig.

Kommentaar

Republikein 2024-05-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Madrid 0 vs 0 Real Betis | Almería 6 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 0 vs 1 Athletic Club | Real Sociedad 0 vs 2 Atletico Madrid | Osasuna 1 vs 1 Villarreal | Girona 7 vs 0 Granada SerieA: AC Milan 3 vs 3 Salernitana | Juventus 2 vs 0 Monza | Genoa 2 vs 0 Bologna | Cagliari 2 vs 3 Fiorentina FA Cup: Manchester City 1 vs 2 Manchester United Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 13° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 14° | 31° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 29° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 11° | 25° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:55, High tide: 04:53, Low Tide: 23:17, High tide: 17:29 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:51, Low Tide: 23:15, High tide: 17:27 Walvis Bay: 19° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:50, Low Tide: 23:15, High tide: 17:26 Rehoboth: 11° | 26° Mariental: 14° | 27° Keetmanshoop: 16° | 27° Aranos: 13° | 27° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 15° | 28° Oranjemund: 14° | 34° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 12° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 10° | 20° Maseru: 5° | 21° Antananarivo: 10° | 23° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 14° | 20° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 22° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 14° | 26° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.41 | EUR to NAD 19.97 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 848.36 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.23 | USD to NGN 1474 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 26.59 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79150.84 Up +0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1748.47 Down -0.71% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13370.7 Down -0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27205.14 Down -0.08% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9141.35 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.00/OZ UP +0.08% | Copper US$ 4.73/lb DOWN -0.0033 | Zinc US$ 3 077.30/T UP 0.19% | Brent Crude Oil US$ 82.34/BBP UP +0.82% | Platinum US$ 1 026.19/OZ UP +0.64% Sport results: LaLiga: Real Madrid 0 vs 0 Real Betis | Almería 6 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 0 vs 1 Athletic Club | Real Sociedad 0 vs 2 Atletico Madrid | Osasuna 1 vs 1 Villarreal | Girona 7 vs 0 Granada SerieA: AC Milan 3 vs 3 Salernitana | Juventus 2 vs 0 Monza | Genoa 2 vs 0 Bologna | Cagliari 2 vs 3 Fiorentina FA Cup: Manchester City 1 vs 2 Manchester United Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 13° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 14° | 31° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 29° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 11° | 25° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:55, High tide: 04:53, Low Tide: 23:17, High tide: 17:29 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:51, Low Tide: 23:15, High tide: 17:27 Walvis Bay: 19° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:50, Low Tide: 23:15, High tide: 17:26 Rehoboth: 11° | 26° Mariental: 14° | 27° Keetmanshoop: 16° | 27° Aranos: 13° | 27° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 15° | 28° Oranjemund: 14° | 34° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 12° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 10° | 20° Maseru: 5° | 21° Antananarivo: 10° | 23° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 14° | 20° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 22° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 14° | 26° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.41 | EUR to NAD 19.97 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 848.36 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.23 | USD to NGN 1474 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 26.59 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79150.84 Up +0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1748.47 Down -0.71% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13370.7 Down -0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27205.14 Down -0.08% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9141.35 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.00/OZ UP +0.08% | Copper US$ 4.73/lb DOWN -0.0033 | Zinc US$ 3 077.30/T UP 0.19% | Brent Crude Oil US$ 82.34/BBP UP +0.82% | Platinum US$ 1 026.19/OZ UP +0.64%