Janet Yellen se dae by Fed dalk getel
Amerikaanse markte begin nou reeds senuagtig raak oor wie volgende jaar die voorsitter van die Federale Reserweraad (Fed) gaan wees.
Dr. Janet Yellen se eerste vierjaartermyn loop einde Januarie 2018 ten einde.Die voorsitter van die Federale Reserweraad (Fed) mag onbepaald herkies word vir vierjaartermyne op ’
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie